Kastelo Logo Light
Kastelo Logo Light

|

Jou Vennoot in Moeite Vrye Geld Maak

Kastelo 
Bonus
Wat op aarde is die
Kastelo Bonus?

Die Kastelo Bonus is 'n vennootskap tussen Kastelo en Angelique. Die Kastelo Bonus is Kastelo se manier om vir gemagtigde kliënte R2,000 wins te maak. Ons het tegnologie ontwikkel wat ons in staat stel om digitale bates vinnig te verhandel, en wins te trek uit markprysverskille tussen lande. Ons hanteer die verhandeling proses namens jou, wat beteken dat jy geen ondervinding vereis om saam voordeel te trek nie.

Voltooi jou aansoek om te sien of jy ook kwalifiseer! 
Voltooi jou aansoek om te sien of jy ook kwalifiseer! 

Het jy geweet dat jy toegang tot 'n ongebruikte bate het?

As 'n Suid-Afrikaner het jy 'n jaarlikse toelaag vir buitelandse beleggings. Maar nie almal is bewus daarvan nie en baie mense maak nie daarvan gebruik nie. As jy dit nie gebruik nie, verval dit en dan mis jy uit op ‘n geleentheid om wins te maak. Kastelo het al vir menigde Suid-Afrikaners gehelp deur vir hulle winsgewende toegang te gee tot hulle toelaag.

Algorithmic trading
Kastelo Team Group

Hoe raak ek deel van die Kastelo Bonus gemeenskap ?

Skep 'n Kastelo profiel en voltooi die 3 maklike stappe om volledig op te teken vir die Kastelo Bonus.

Hou die volgende dokumentasie byderhand vir jou aanlyn-aansoek:
  • kleur ID, (Voor en agter indien dit 'n “smartcard” ID is)
  • jou bewys van adres (nie ouer as drie maande nie, en in jou eie naam),
  • en jou belastingnommer

Jy kan gerus vir info@kastelo.co.za 'n epos stuur om navraag te doen oor jou aansoek.

Wat gaan dit my kos ?

Daar is 'n aanvangsfooi van R199 wat jy slegs hoef te betaal indien jy kwalifiseer en jou rekening goedgekeur is.

Hoe lank neem die proses ?

Die aansluitingsproses neem net 7 minute, en as jy kwalifiseer, kan ons jou R2,000 wins in ongeveer 21 werksdae maak.

Do better with Kastelo
Kastelo Logo Light

This Bonus is provided by a registered FSP (51074), which is FSCA and SARB Approved